Die 28 Dae Eetplan Resepteboek

Die 28 Dae Eetplan Resepteboek for Android

Purchase English Version: 1

4.6 (92.19%) 993 votes

‘n Elektroniese weergawe van Die 28 Dae Eetplan Resepteboek soos saamgestel deur Die 28 Dae Eetplan Idees.

Security Status: No Threats Detected

Software description


n Elektroniese weergawe van Die 28 Dae Eetplan Resepteboek soos saamgestel deur Die 28 Dae Eetplan Idees.

Die 28 Dae Eetplan is ‘n gesonde leefstyl plan waarmee duisende Suid-Afrikaners suksesvol gewig verloor en hul eetgewoontes verander het.
In 2017 het die A5 sagteband weergawe op die mark verskyn. In 2018 was die Afrikaanse weergawe vertaal en die Engelse weergawe gepubliseer. As gevolg van die groot aanvraag na ‘n digitale weergawe van die resepteboek, asook die belangstelling van persone in Dubai, Namibie, Botswana, Nieu-Seeland en Australie, is die resepteboek uiteindelik omskep in ‘n “app” vir Android selfone en tablette.
Hierdie “app” bevat ‘n versameling van 80+ resepte wat op die eetplan gebaseer is. Die resepte is smaaklik genoeg sodat die hele gesin dit kan geniet, nie net die lede wat op die plan is nie.
Die “app” bevat ook ‘n opsomming van Die 28 Dae Eetplan.

No Threats Detected
Ex-Novo
1
NA
English
Purchase
Android
1431
Android 2.1+
Deskify - Play Candy Crush Saga


You may also like these other softwares

Zoosk Dating App: Meet Singles
All Mobile Flash File Download